Willemakou
Liewer vir Jesus as vir jou maat.
- Gender
- Male | 41
- Country
- South Africa
- City
- Centurion
- State
- Gauteng
- Height
- 5'7"
- Last Login Date
- Click here to learn more
- Age
- 41
- Eye Color
- Blue
- Body Type
- Athletic
- Hair Color
- Bald
- Ethnicity
- European
- Denomination
- Non-Denominational
- Looking For
- A Long Term Relationship
- Church Name
- Church Attendance
- Every week
- Church Raised In
- Christian Reformed
- Do you drink?
- No
- Smoker
- No
- Willing to relocate?
- Possibly, who knows
- Marital Status
- Divorced
- Do you have children?
- Yes but not living at home
- Do you want children?
- Undecided/Open
- Education Level
- 2 Yr College Degree
- My Profession
- Trotse Boer
- Interests
- Boer, Jag, Visvang, Tyd met familie, 4x4, Kamp, Gedigte skryf, Berading en Jeug Bediening
- About Me
-
Jy moet Jesus liewer kan hê as vir my eendag! Dit is nie onderhandelbaar nie.
Kaal kiekkies is ñ NO-GO. As jy wil stout wees, kan jy ñ video stuur waar jy hard-op vir my lees, dit wys ñ vorm van intelligensie.
Ek weet wie ek is in Christus en wat ek wil hê in die lewe.
Is 100% boer en spandeer meeste van my tyd op die plaas.
Het hoë standaarde en is gatvas oor eerlikheid.
Soek my eendag op ñ reendag nooi. Iemand met ñ hart vol mooi, wat saam met my glimlag stale oor die lewe kan gooi.
My hart is sag en vol letsels en ek is nie haastig om die eerste en beste nooi te gryp wat oor my pad kom nie.
Ek is bitter lief vir kinders, het baie geduld en ongelooflik baie respek vir ñ vrou.
Soek ñ maatjie sonder drama, draadwerk of geite wat hou van drukkies, lag en "die sommer net oulik" van die lewe.
- First Date
- Koppie koffie iewers by ñ oulike plekkie.
- Account Settings (To message Willemakou you must meet the following criteria.)
- Any Age.
- Appears on 4 members favorites lists
Send an abuse report regarding Willemakou's Language, Images or other account details
If you suspect this member is a SCAMMER or is being deceitful PLEASE CLICK HERE and let us know so that we can check them out